Latest News |
|
LANG TERMYN DEELNEMER PROGRAM - 2012-02-11 Aan: Alle Stoei Verenigings van Suid Afrika Aandag: Die President en Sekretaris Generaal van Verenigings LANG TERMYN DEELNEMER ONTWIKKELING PROGRAM Graag wil ek die volgende inligting rakende die LTDO program met u deel. Ek wil seker maak daar bestaan duidelikheid rondom die implementering van die LTDO program. Die implementer... more ONS STAAN AAN DIE BEGIN VAN 2012 - 2012-01-16 Ons staan aan die begin van ‘n nuwe jaar vol opwinding, nuwe uitdagings en veranderings. Mag ons nie moed opgee nie, maar elke uitdaging aanvaar! Oefeninge Ons oefen Dinsdagaand 17 Januarie almal in die groot saal. Die afrigters wil almal bymekaar sien, sodat hulle die oefengroepe effektief kan indeel. Vanaf Donderdag 19 Januarie oe... more GESEENDE FEESSEISOEN - 2011-12-07 So het ons aan die einde van nog ‘n jaar gekom en die laaste oefening vir 2011 was Din 29 November. Die stoeiers sien sekerlik uit na ‘n welverdiende vakansie/rusperiode. TuksStoei bestuur wens almal ‘n Geseende Feesseisoen toe. Hou heerlik vakansie en rus lekker uit. En die belangrikste - reis veilig. Ons hoop om julle almal vars en uitgerus ter... more NOORD-GAUTENG MERIETEAAND - 5 NOV - 2011-11-07 Baie geluk aan al ons meriete ontvangers die afgelope naweek op die NG Prystuidelingsfunksie. Julle het baie spoggerig gelyk uitgevat in julle kleure (SA en NG) en party met dasse. TE Netjies gepress en gedress. Dit was voorwaar ‘n mooi gesig. Ons is baie trots op julle. Ons is besonder trots op : Dylan Marais wat aangewys is... more STOEIERS PRESTEER BY SA GRADERING - 2011-10-25 Baie geluk aan die volgende stoeiers wat die afgelope naweek tydens die SA Gradering baie mooi presteer het.: Elandre Beukes -goud Heinrich Barnes –goud Etienne van Huysteen –goud Zumicke Geringer – goud Zulu Shongwe –silver Ernst Kotze –brons Gerald Meyer – brons Jacques Grobler – 2 x 4de plekke. Ons i... more SA GRADERING: 20 - 22 OKT - 2011-10-17 MANS EN VROUE MASSAS WAT GESTOEI WORD - VRYDAG & SATERDAG Inweeg 20 Oktober 17h30 tot 18h30 GR mans 0/17 en bo 17 en vroue 0/17 Inweeg 21 Oktober 17h30 tot 18h30 LL mans 0/17 en bo 17 en vroue bo 17 Inskrywings gelde R130 Moet inweeg met paspoorte wat nog geldig is vir 6 maande na Okteobe... more REëLINGS VIR SA KAMPIOENSKAPPE 6-8 OKT - 2011-10-01 Die Tuks Gazebo gaan by die Wembley saal wees Vrydag en Saterdag. Die spyskaart het so effe verander en daar is nou prego rolls op vir bestelling. Prys: R20.00. Plaas asb dringend julle bestellings vir beide dae per e-pos of Dinsdagaand by die klub. Dit sluit ook asb die ampsdraers in wat graag ‘n prego roll wil hê vir middagete. Jul... more STOEIERS VERWERF NG KLEURE - 2011-09-08 ONTHOU OM SOLANK JUL WISSELTROFEES GEGRAFEER TERUG TE BRING SO GOU MOONTLIK ASB! Dankie aan Storme en Stephan, wat ons 2 early birds is, met hulle trofees wat al terug in die kas is. Saam met die Bennie en Zandre s’n. Die jonger stoeiertjies is klaar besig om tou te trek van watter trofee hulle hierdie jaar gaan kry. Alle Tuks s... more TUKSSTOEI SE ALGEMENE JAARVERGADERING - 2011-08-17 Neem kennis: TuksStoei se ALGEMENE JAARVERGADERING (AGM) en verkiesing van nuwe bestuurslede vind plaas op 13 September 2011 om 19h00 in die groot saal se voorportaal. Maak ‘n aantekening in julle dagboeke en woon dit asb by. Nominasie vorms is beskikbaar by my. Maak asb daarvan gebruik vir die nominasies. Enige iemand mag persone no... more SUPER 4 TOERNOOI - 2011-08-01 Na al die skommelinge met die Super 4 spanne, wil ons gelukwens aan ons 5 Tuks stoeiers wat deelgeneem het: Elandre Beukes, Gerald Meyer, Etienne van Huysteen, Dylan Marais en Heinrich Barnes. Die Brutal Bears het die toernooi gewen met die Spartans in die tweede plek. Daar was regtig mooi stoei te sien!  ... more HULDEBLYK AAN COBUS COETZEE - 2011-07-25 Cobus Coetzee 4 Augustus 1989 tot 8 Julie 2011 Cobus begin in 1997 stoei as 22kg agtjarige in Louis Trichardt. Na 3 maande se stoeiafrigting kwalifiseer hy om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe deel te gaan neem. Vir die daaropvolgende 2 jaar bevorder hy sy stoeiloopbaan in Louis Trichardt en verwerf hy... more WELKOM TERUG NA DIE VAKANSIE. - 2011-07-19 Baie geluk aan Heinrich Barnes, Gerald Meyer, Etienne van Huysteen en Elandre Beukes wat gekies is vir die Super 4 span. Gaan wys die ander streke hoe word dinge in die Noorde gedoen. Voorspoed vir Saterdag 23 Julie. Ook aan ons afrigters Bennie en Tubby wat betrokke is. Die oefentempo gaan nou toe neem want die NG kampioenskappe is oor b... more SA PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE - 2011-07-08 BAIE GELUK AAN ONS SA KAMPIOENE : XANDER COETZEE - REQUIR VAN DER MERWE - DYLAN MARAIS - ELANDRE BEUKES DAN spog ons met nog ‘n silver medalje : Nikkie Kriel En brons: Ernst Kotze en Ockie Pienaar. Dan het Marnus, Ulrich, Jaromir en Ruan Botha 5de geëindig . Ons is baie trots op al ons stoeiers wat ... more TOP 40 STOEIERS IN DIE LAND - 2011-07-05 STOEI SUID-AFRIKA HET ONLANGS DIE TOP 60 STOEIERS IN DIE LAND BEKEND GEMAAK ! TUKS STOEIERS VAL ONDER DIE TOP 25! SA SE TOP 4O STOEIERS 1 Barnes Heinrich – NG TOP 5 2 Richard Addinall – OG TOP 5 3 Van Huyssteen Ettienne – NG TOP 5 4 Dean van Zyl – SENG TOP 5 5 Gerald Meyer – NG TOP 5 6 ... more STERKTE AAN AL ONS STOEIERS - 2011-06-27 Voorspoed en sterkte aan Alex Bornman wat Vrydag saam met die junior span Hongary toe vertrek. Ons hou duim vas dat dit sal goed gaan. Sterkte ook aan al ons stoeiers wat Saterdag aan die SA President kampioenskappe, te Pietersburg, gaan deelneem. Mag ons ‘n paar goue medaljes oes. Veilig reis en baie voorspoed. Baie dankie... more TUKS WEN MPUMULANGA TOERNOOI! - 2011-06-08 Welkom terug aan Heinrich, Etienne, Zulu, Neels en Frederick na julle Senegal trip. Dit is lekker om julle terug te hê, behalwe dat party van julle nog nie oë kom wys het by die klub nie. Ons is dankbaar en bevoorreg om vir Heinrich vir die volgende paar weke by ons oefeninge te kan hê en dat hy saam met ons ouens oefen en sy vaa... more REKORD KOERANT - 2011-06-01 Nuus uit Senekal Hoeraaaa vir Hein – hy bring goud huis toe!!! Knap gedaan Heinrich! En net so trots op Etienne en Zulu wat elk met ‘n brons spog. ... more GEWIGSAFDELING VAN VROUE IS AANGEPAS! - 2011-05-30 ONTHOU OM DRINGEND IN TE SKRYF VIR DIE MPUMALANGA OPE ! INSKRYWINGSDATUM IS REEDS VERBY! Baie geluk aan Zandre Labuschagne wat as stoeier van die week aangewys is. Hy het deur 12 teenstanders, ingesluit ons eie Tuks stoeier, gestoei om goud te verower op die Sarel Bester. Mooi so. Die gewigsafdelings van ... more WORSBROODAAND - 2011-05-23 ONS HET DINSDAG AAND (24e) ‘ N WORSBROODJIE AAND. DIE KLUB VOORSIEN DIE WORSBROODJIES, DIE SNOEPIE IS OOP VIR GEWONE DRINKGOED. JULLE IS WELKOM OM ‘N EIE DRINK DINGETJIE TE BRING. ONTHOU DINSDAGAAND OEFEN ONS NET IN DIE EEN SAAL!! STOEIERS VAN DIE WEEK Baie geluk aan Basjan (Alberton Challenge) en Ruann (NG Presidente) wat as stoeie... more KROONSTAD TOER - 2011-05-11 Soos julle seker kon sien op facebook het ons die Martin Kruger toernooi gewen en die trofee en prysgeld huistoe gebring. Baie geluk aan al ons deelnemers! Volgende jaar is die prysgeld baie meer en maak ons weer so. So begin maar spaar! Ek sal binnekort meer toerfotos op facebook laai. Dankie Matt dat jy vir ons die fotos geneem het... more OEFENING GEDURENDE DIE APRIL VAKANSIE - 2011-04-01 Geluk aan die volgende stoeiers wat vir die Senior Protea span gekies is vir deelname aan die Senior Afrika kampioenskappe te Senegal: Neels de Jager - Zulu Shongwe - Zumicke Geringer - Heinrich Barnes - Etienne van Huysteen. Ons is baie trots op julle. Oefeninge gaan normaal weg voort deur die vakans... more |