Search    

Fees

JAARLIKSE REGISTRASIE FOOIE 2017

(Onmiddellik betaalbaar)

 

Vanaf Onder 9

Voorskoolse Stoeier tot 8 jaar

Affiliasie en registrasie fooie

NG, Tuks stoei, Tuks sport

R700

R600

Totaal per stoeier

R700

R600

 

JAARLIKSE KLUBFOOIE 2017

( U het ‘n keuse van ‘n eenmalige betaling of ‘n afbetaling oor 7 maande )

Aantal

Bedrag betaalbaar per stoeier

 

Stoeiers per gesin

Eenmalige Bedrag

Afbetalng oor 7 Maande

Bedrag

Maandeliks x 7

Totaal Per Maand

1

R2,540

R3,010

R430

R430

2

R2,040

R2,590

R370

R800

3

Gratis (slegs affiliasie betaalbaar)

-

-

R800

Voorskoolse Stoeiers

R1,750

R2,100

R300

 

Wyse van betaling:

Eenmalig:

Kontant, 1 tjek of elektroniese oorbetaling.

(Indien elektronies – gebruik u kind se naam en van as verwysing en stuur asb vir ons die bewys van betaling)

Afbetaling :

Betaal oor 7 maande met:

* Internetbetaling (EFT)

* Kontant

 

Bank Besonderhede:

Naam : Tuks Stoei Akademie

Bank : ABSA - Brooklyn

Tak Kode: 335-345

Rek nr : 00202 75936 (tjek rekening)

 

Addisioneel:
( Benodig vir nuwe stoeiers )

*Geboorte Sertifikaat

*Kop en skouers foto ( Whatsapp foto kan ook werk )

 

Back Back to top