Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us



 
Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us
Home Page

About Us

Tournament Info

Tournament Registration

Tournament Results

Gallery

Hall of Fame

Sponsors & Partners

Application Forms

Calender

Contact Us

Gallery

Click here on www.tukswrestlinggallery.co.za for photos of recent events!


 AJ KRIEL - STOEIER VAN DIE WEEK

 WENNER 0/9 (27 - 30kg)

ULRICH MOUTON - WENNER 0/9 (24 - 27 kg)

  


  ZENELE OEFENKAMP - JUNIE 2010

Tuks Stoei het 'n oefenkamp aangebied vir die Zenzele klubs  wat van 14 tot 15 Junie gehou is.

Die stoeiers en afrigters het reeds die Sondagaand in die NG saal gearriveer en was vroeg Maandagoggend slaggereed, na 'n stewige ontbyt, vir 'n dag van aksie. Die kamp is gelei deur Neels de Jager en Zulu.
Neels en Zulu het hulle toegespits op tegniek, fiksheid en die program het ook kragoefeninge, opwarming en ontspanning ingesluit. Almal het die kamp terdee geniet en baie geleeer en baat daarby gevind.
 

  CHEETAH OPE TOER : 21 - 23 MEI 2010

Terwyl die Blou Bulle opgetrek na Orlando, het die Tuks stoeiers opgetrek na Bloemfontein. 36 stoeiers en afrigters het Vrydag middag 12 uur die bus bestyg met hope energie en gees. Vrydagaand bed toe na ‘n klompie dreigemente en Saterdag oggend vroeg deur inweeg en na ‘n lekker ontbyt by die Spur, was Tuks slaggereed vir die Vrystaaters.

Die stoeiers het hulle kant 100% gebring en uitstekend gestoei. Ieder en elk het ‘n pragtige medalje of 2 huis toe gebring. Tuks spog met 26 goud, 9 silver en 9 brons medaljes. Na ‘n uitrafel en laat nag het die spulletjie Sondag baie moeg teruggekeer huis toe. Dit was ‘n heerlike naweek wat deur die stoeiers ten volle geniet is. En wat ook deur uitstekende stoei gekenmerk is.
 
Baie geluk Tuks Stoeiers! Ons is trots op elkeen van julle. Julle is ware wenners.

 

 

 
TUKS Road Map
Map to club
Tuks Open