Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us



 
Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us
Home Page

About Us

Tournament Info

Tournament Registration

Tournament Results

Gallery

Hall of Fame

Sponsors & Partners

Application Forms

Calender

Contact Us

News
NOORD-GAUTENG JEUG,
JUNIOR EN SENIOR KAMPIOENSKAPPE
 
 
VENUE:                                            Noord-Gauteng Stoeisaal, Menlopark.
DATUM:                                            4 September 2010                       
SLUITINGSDATUM:                       31 Augustus 2010    
INSKRYWINGSGELDE:                R180 
TOETSWEEG:                                 07h00 – 07h30
INWEEG:                                          07h00 - 08h00
 
KATEGORIë:
O/8: o/20kg, 20-22, 22-24, 24-27, 27-30, 30-33, 33-36 (Gebore 2002/2003)
O/9: o/22kg, 22-24, 24-27, 27-30, 30-33, 33-36, 36-39 (Gebore 2001)
O/10: o/24kg, 24-27, 27-30, 30-33, 33-36, 36-39, 39-42, 42-46 (Gebore 2000)
O/11: o/27kg, 27-30, 30-33, 33-36, 36-39, 39-42, 42-46, 46-50 (Gebore 1999)
O/13: o/30kg, 30-33, 33-36, 36-39, 39-42, 42-46, 46-50, 50-54, 54-58, 58-63, 63-69, 69-76
(Gebore 1997/98)
O/15: o/33kg, 33-36, 36-39, 39-42, 42-46, 46-50, 50-54, 54-58, 58-63, 63-69, 69-76,
76-85 (Gebore 1996/95)
KADETTE: o/42kg, 42-46, 46-50, 50-54, 54-58, 58-63, 63-69, 69-76, 76-85, 85-100
(Gebore 1993 - 1995)
JUNIOR: o/50kg, 50-55, 55-60, 60-66, 66-74, 74-84, 84-96 and 96-120
(Gebore 1990 - 1993)
SENIOR: 50-55kg, 55-60, 60-66, 66-74, 74-84, 84-96, and 96-120 (Gebore 1992 en ouer)
VROUE:
22, 24, 26, 28, 30, 32, 34, 37, 40, 44, 48, 51, 55, 59, 63, 67, 72 (Gebore: 2003 en ouer) 
 
 
ALGEMENE INLIGTING:
1.         Daar is net 'n onder-8 afdeling by die jonger stoeiers. Onder-7’s wat wil deelneem moet in onder-8 inskryf. Geen onder-6 stoeiers mag deelneem nie.
 
2.         Stoeiers in die kadet, junior en seniorgroepe mag aan 2 kompetisies deelneem - dws. laaste jaar onder 15's (1995) mag ook kadet stoei; laaste jaar kadet (1993) mag ook junior stoei en vanaf 1990 mag alle stoeiers junior en senior stoei.
 
                                                3.        Die kompetisie is 'n kampioenskappe en nie 'n    proewe nie.
 
4.         Slegs stoeiers wat vir die kampioenskappe ingeskryf het, mag later aan streek en/of SA kampioenskappe deelneem. Stoeiers wat weens beserings of ander redes nie kan deelneem nie, moet wel inskryf en ‘n skriftelike geldige verskoning inhandig indien hy/sy nie teenwoordig kan wees nie.
 
5.         Stoeiers hoef nie in dieselfde gewig op NG deel te neem as wat hulle by streek gaan stoei nie.
 
6.         Kadet, junior- en senior stoeiers stoei nie streek nie.
 
7.         Noord-Gauteng Uitvoerende Bestuur kies spanne om aan die S.A. Kampioenskappe deel te neem. Die uitslae van hierdie kampioenskappe sal in ag geneem word, asook die deelname en prestasie aan ander toernooie deur die jaar en die vermoë van die stoeier om aan die spesifieke kampioenskappe te kan deelneem.