Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us



 
Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us
Home Page

About Us

Tournament Info

Tournament Registration

Tournament Results

Gallery

Hall of Fame

Sponsors & Partners

Application Forms

Calender

Contact Us

Calender

        

    Kliek hier vir die Kalender Inligting  

 

SEPTEMBER 2010

4 Sept - NG jeug, kad, jnr en snr kampioenskappe.
NG saal  26ste str. Menlopark.
Sluitingsdatum 31/8.
Inskrywingsgeld: R180/afdeling.
Toetsweeg: 7h00 tot 7h30. Inweeg: 7h00 tot 8h00.
Ouderdomsgroep: 0/8 (2002-2003) 0/9 tot 0/15, kad, jnr en snr.
Vroue gebore 2003 en ouer.
 

4 Sept  - SA snr Grappling kampioenskappe.

Amptelike SA kleure word toe geken.

Alberton stoeiklub. Sluitingsdatum 26/8.

Inskrywingsgelde R140/style Medies 7h30. 

Inweeg 8h00 (deelnemers moet gebore wees 1992 en ouer)

 

8 Sep -  Beampte kursus en eksamen – laaste een van die jaar.

 10 Sep - NG Bulletjie toernooi.
 
11 Sep - Tuks dagkamp
 
14 Sep - Tuks AGM en bestuursverkiesing.
 
18 Sep -  SA streek kampioenskappe.
NG saal, 26ste str. Menlopark.
Inskrywings sluit stiptelik 6 September
Inskrywingsgelde R130. Medies 7h30 tot 8h00. Inweeg 8h00 tot 8h30.
Ouderdomsgroepe:
0/8 (2002 -2003)  0/9 , 0/10 , 0/11 , 0/13 , 0/15.
Massa verskuiwing  R50. Beamptes meld aan 7h30
Alle mans stoeiers (0/8, 0/9, 0/10, 0/11, 0/13, & 0/15 jaar) moet aan die S.A. Streekskampioenskappe deelneem om te kwalifiseer vir deelname aan die S.A. Jeug Kampioenskappe.
 
Die eerste vier stoeiers in elke ouderdom/massa afdeling in die Streek Kampioenskappe mag deur hulle Stoeiverenigings gekies word vir deelname aan die S.A. Jeug Kampioenskappe.
 
Alle stoeiers moet tot aan die einde van die Streek Kampioenskappe deelneem behalwe: Stoeiers wat onttrek gedurende die Streek Kampioenskappe weens Mediese rede en wat ‘n onttrekings vorm ingehandig het by die Admin en met die medies wat bevestig dat die stoeier moet onttrek en dit is in “B” been finaal, Semi-finaal en Finaal. Dan sal so ‘n stoeier geplaas word. ‘n Stoeier wat net onttrek sonder medies aanbeveling sal nie in aanmerking kom vir deelname aan die S.A. Jeugkampioenskappe nie. Geen dokterssertifikate sal geld nie
Geen massa - verskuiwings sal op die S.A. Jeug Vrystyl  Kampioenskappe toegelaat word nie (0/8-0/15jaar mans).
Stoeiers moet dieselfde massa stoei op die S.A. Jeug Kampioenskappe as wat hulle op die Streek gestoei het.
25 Sep - Tuks dagkamp
 
OKTOBER 2010
1 en 2 Okt - SA Jeug Kampioenskappe
Pluimbalsaal,  Pta skou gronde.
 
8 Okt. Menlopark beginners toernooi

 NOTAS
1. Inskrywings vir opes sluit gewoonlik 5 dae voor die datum van toernooi (voorafgaande  Dinsdag).
2. Ope-inskrywings kos gewoonlik R80 plus. Bulletjie-toernooie is R25-00.
3. Geen medaljes op Bulletjietoernooie nie – maar wel sertifikate wat tel vir toekenning van Bulletjie-kleure.
4. Slegs geregistreerde stoeiers – met stoeikaarte – mag aan opes deelneem. Hierdie toernooie word volledig volgens stoeireels gestoei en stoeiers moet ook stoeidrag dra.
5. Besonderhede van toernooie – venue, inweegtyd ens word nader aan datums verskaf.
6. Daar mag nog datums van kleiner toernooie bykom – dit sal op inligtingstukke bekendgestel word.
7. Praat asb met enige bestuurslid of u seun se afrigter indien u meer inligting benodig.
8. Kwartaalkalenders met datums van kursusse en sluitingsdatums vir inskrywings sal ook per mail versprei en weekliks op die webblad geplaas word.