| Tournament Info
INVITATION / UITNODIGING
VENUE: JOHN BARRABLE SAAL - Albert Bekker Park, Brodigan Straat, Northmead, Benoni VENUE: JOHN BARRABLE HALL - Albert Bekker Park, Brodigan Street, Northmead, Benoni
DATUM: 25 Februarie 2012 DATE: 25 February 2012
SLUITINGSDATUM: 20 Februarie 2012 CLOSING DATE: 20 February 2012
MEDIES: 7H00 – 7H30 MEDICAL: 7H00 – 7H30
INMEET: 7H30 - 8H00 (GEWIG TOLERANSIE VIR 2KG JNR;SNR,GR BO 17 & GRAPPLERS) (0/7 tot 0/11 JAAR STOEIERS WEEG NIE IN NIE) WEIGH IN: 7H30 – 8H00 (WEIGHT TOLERANCE OF 2KG FOR JNR;SNR,GR BO 17& GRAPPLERS) (0/7 to 0/11 YEAR WRESTLERS DO NOT WEIGH IN)
OPENING: 8H45
INSKRYWINGSGELDE: R150 vir 1ste afdeling / R150 for 1st division ENTRY FEES: R80 vir 2de afdeling / R80 for 2nd division R60 vir 3de afdeling / R60 for 3rd division R60 Kinderhuis, behoeftige en ontwikkeling stoeiers per styl
MASSAVERSKUIWING: R30 WEIGHT CHANGES: R30
PROGRAMGELDE: R30 per klub PROGRAME FEES: R30 per club
OUDERDOMSGROEPE: 0/7;0/8;0/9;0/10;0/11;0/13;0/15;KAD;JNR;SNR;MEESTERS;PRES; GR Bo 17 & 0/17 & VROUE
GRAPPLING: GI & NOGI
LOTING: FILA LOTING : KADET/JUNIOR/SENIOR, MEESTERS & GRAPPLING SA LOTING: 0/13; 0/15; PRESIDENT; PRESIDENT & SNR VROUE RONDOMTALIE IN GROEPE VAN 5 OF MINDER:0/7;0/8;0/9;0/10 & 0/11 &VROUE
PARING SYSTEM: FILA PAIRING: CADET/JUNIOR/SENIOR LL & GRAPPLING SA PARING: 0/13;0/15; PRESIDENT; PRESIDENT, GRIEKS ROMEINS & SNR VROUE ROUND ROBIN IN GROUPS OF 5 OR LESS: ;0/7; 0/8;0/10 & 0/11 & WOMEN
0/11 JAAR EN JONGER DEELNAME PROSES
Volgens die LTPD implementerings proses, sal die deelname van 0/11 jaar en jonger stoeiers soos volg toegepas word by die byeenkoms. Ons versoek dat almal asb die proses sal ondersteun ten voordeel van ons stoeiers en stoei.
Ø Mans Stoeiers van 0/11 jaar en jonger sal in ouderdomme deelneem, en daar sal nie ingeweeg word nie. Ø Vroue stoeiers van 0/11 jaar en jonger sal in een groep ingedeel word, en geplaas word volgens die onderstaande riglyne. Ø Almal kry deelnemers medaljes. Ø Stoeiers sal soos normaalweg verwag word om deur die mediese verteenwoordigers ondersoek te word. Ø Stoeier kan deelneem in kort broek en t-hemp en sagte tekkies, met rooi en blou bandtjies vir arms. Ø Stoeiers sal dan in rye geplaas word volgens ouderdom en volgens lengte. Ø Stoeiers word dan deur ‘n afrigter (verkieslik een met geen betrokkenheid by enige van die stoeiers nie, en aangewys deur OG Bestuur) en ‘n admin lid in groepe van 5 of 4 deelnemers opgedeel (afhangend van die aantal inskrywings). Elke groep kry dan ‘n nommer soos bv: 0/8jaar Groep 1,2,3 ens. Ø Almal sal rondomtalie stelsel stoei, en die tegniese punte wat toegeken word, sal op telkaart aangewys word. Ø Daar gaan nog steeds ‘n program uitgegee word met die groep se wedstryde, en die ouderdoms groepe sal al hulle wedstryde direk agtermekaar stoei. Met ander woorde as daar 4 rondtes is, word al vier op die program aangedui en hulle stoei klaar. Ø Geen wenner word aangewys nie. Stoeier met die hoogste tegniese punte kry ‘n geskenk. Hiermee wil ons die stoeiers motiveer om met meer grepe te stoei. Ø Ons gaan nog steeds uitslae vir hulle doen, sonder plekke, maar volgens tegniese punte ontvang. Ø Afrigters sal toegelaat word om behulpsaam te wees om op te tree as beamptes.
|