Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us



 
Home Page
About Us
Tournament Info
Tournament Registration
Tournament Results
Gallery
Hall of Fame
Sponsors & Partners
Application Forms
Calender
Contact Us
Home Page

About Us

Tournament Info

Tournament Registration

Tournament Results

Gallery

Hall of Fame

Sponsors & Partners

Application Forms

Calender

Contact Us

Home Page

At Tuks Wrestling Academy we have 150 wrestlers ranging from age 4 to 40 and beyond. We are a proud member of TUKS Sport.
 
 New kids are very welcome.
If you have a child of 4 - 8 years bring him to the club on a Tuesday or Thursday evening at 6 pm to watch. Club based in Serene Str - Garsfontein.
See map for directions in our Gallery section.

Club members for on-line Tournament Registrations - Click here 

KOSIE REITZ UITSLAE  - Click here  

Fotos van Centurion Ope beskikbaar op: www.tukswrestlinggallery.co.za  


 ONS HOU WEER DINSDAGAAND 27 JULIE OM 18H00 ‘N INLIGTING/DEMO EN WORSBROODJIE AAND.

ALMAL MOET ASB PROBEER OM DIT BY TE WOON.
DIT GAAN U NET ‘N BETER BEGRIP GEE VAN STOEI EN OOK TUKSSTOEI.
DIT IS VERAL VIR AL DIE NUWE OUERS. ALMAL IS BAIE WELKOM, ASOOK ENIGE IEMAND WAT MAG BELANGSTEL OM TE KOM STOEI.
DIE SNOEPIE GAAN OOP WEES OM VERVERSINGS TE KOOP, MAAR JULLE IS BAIE WELKOM OM JULLE EIE DRINKDINGETJIE SAAM TE BRING.  

7 Aug 2010

 Johnny Reitz Big 5 

Rembrandt saal - LC de Villiers, Tukkies Kampus

Sluitingsdatum: 3 Aug

 Inweeg: 7h00 tot 8h00

Opening van toernooi: 8h30.

Volledige inligting onder Tournament Info


LATEST NEWS

Welkom terug aan Zumicke, Gerald en Hein wat elk met ‘n brons medalje uit Spanje teruggekeer het. Ook aan Etienne en Louis wat hulle staal gaan wys het in Spanje. Etienne en Gerald het ook nog vinnig oorgespring Engeland toe en daar gaan stoei. Net jammer Hein kon nie sy visum betyds uitgesorteer kry nie en moes maar verder saam met die Spanjaarde feesvier. Dit moes ‘n belewenis gewees het om in Madrid te wees terwyl die Spaanse span wen in SA. Ons is baie bly julle is terug.

Sterkte aan Etienne, Gerald, Louis en Neels wat in die Spatan span is en Saterdag in die Super 4 deelneem. Gaan hou ons naam hoog. Gaan wys hulle wie is baas.

Geluk aan ons Tuks stoeiertjies wat die Reitz Laerskole toernooi gewen het. Dankie dat julle die trofee vir ons weer terug gebring het. Dankie ook vir julle spangees. Dit was  ‘n baie lekker toernooi en dit was mooi om te sien hoe julle saam staan en mekaar aanmoedig.

Geluk aan Marnus Linde wat stoeier van die week is – na die Reitz laerskole en ook Wernich van Dyk wat die vorige week stoeier v d week was  – na die Winter Ope.

Voorspoed ook aan Willem Putter wat die einde van Julie Switserland toe vertrek vir die Wêreld Meesters kampieonskappe. Bring weer vir ons die goue medalje huis toe.


 TUKS RULES / TUKS DOMINEER NOG SENIOR STOEI 

Dit gaan goed met die span in Spanje en almal stuur groete. 

Hulle hou steeds fees saam met die Spanjaarde en dit is blykbaar 'n belewenis.  Die atmosfeer is wonderlik.

Hiermee die finale uitslae:-

 VRYSTYL =  Span Plasing = 7de

Stoeier
Aantal Deelnemers
Plek behaal
Louis Minnaar
15
15
Hein Barnes
19
3
Richard Addinall
22
16
Gerald Meyer
16
3
Etienne van Huyssteen
17
5

 VROUE =  Span Plasing =  8ste

Stoeier
Aantal Deelnemers
Plek behaal
Brumilda Leeuw
11
9
Mpho Madi
13
8
Zurnicke Geringer
12
3
Sonja Coetzee
11
9
 
 
 

 Baie geluk aan Heinrich, Gerald en Zumicke met die enigste 3 medaljes en almal uit Tuks. Hoe sê ons nouweer….. TUKS TUKS OF NIKS!


WAT IS OP DIE WEBTUISTE?

Op die webtuiste wil ons fokus op inligting van belang vir lede van die Klub. Inligting sal insluit vorms, nuus, gebeure, reisreëlings, padaanwysings en natuurlik foto’s. 

Sodra ons die webtuiste ten volle aan die gang het sal ons foto’s plaas van die belangrikste persone in die Klub – die stoeiers self ! En later - miskien ook van die Bestuurspan.

Ester van Dyk

     Tuks Challenge 2010 results - Click here

Kontak: tuksstoeiakademie@mtnloaded.co.za